Skip to product information
NLV Taan Kunsleer Super Grootdruk Bybel
R 630.00
Shipping calculated at checkout.
Details
Die Nuwe Lewende Vertaling Super Grootdruk is die ideale Afrikaanse Bybel vir lesers wat van ’n ekstra groot lettertipe hou.
Die Super Grootdruk-uitgawe bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling. Dit kombineer Skrifgetrouheid en lesersvriendelikheid om die boodskap van die grondteks in eietydse Afrikaans vir vandag se leser weer te gee. Agt volkleur-kaarte is ook ingesluit.
Hierdie Bybel beskik oor die volgende kenmerke:
- Verduidelikende voetnote
- 16.5-punt lettergrootte
- Dubbelkolom-uitleg
- Kunsleer-omslag
- 8 volkleur-kaarte
- Merklint
- Duimgrepe
Shipping + Returns
We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.