Skip to product information
NLV Tweekleur Bruin Kunsleer Bybel Grootdruk Met Ritssluiter & Duimgrepe
R 540.00
Shipping calculated at checkout.
Details
Die Nuwe Lewende Vertaling (NLV) kombineer Skrifgetrouheid en lesersvriendelikheid om die boodskap van die grondteks in eietydse Afrikaans vir vandag se leser weer te gee.
Hierdie grootdruk-uitgawe met kunsleer-omslag beskik oor die volgende kenmerke:
- Voetnote om begrip en kennis uit te brei
- 12 punt lettergrootte
- Dubbelkolom-uitleg
- 8 volkleur-kaarte
- Merklint
- Duimgrepe
- Verpakking: “Sleeve”
Shipping + Returns
We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.