Baba Moses en die Prinses - Ek Kan Lees

Baba Moses en die Prinses - Ek Kan Lees

R 35.00
Skip to product information
Baba Moses en die Prinses - Ek Kan Lees

Baba Moses en die Prinses - Ek Kan Lees

R 35.00
Shipping calculated at checkout.
Details

Dit is nooit te vroeg om vir jou kleinding te begin lees nie. Daar is soveel voordele daaraan verbonde om boeke saam met klein kindertjies te lees. Lees verskaf die boustene vir hulle taalvaardigheid, stimuleer verbeelding en help kinders om van die wêreld om hulle te leer. Om vir ’n kind te lees is ’n ervaring wat ’n lewenslange liefde vir lees en leer bevorder. Die Ek kan lees!-reeks is die ideale manier om jou kind se leesvaardighede te ontwikkel en terselfdertyd hulle geestelike ontwikkeling aan te wakker.

In die Ek kan lees!-reeks se beginnersvlak word 3- tot 6-jariges bekendgestel aan die wonderlike wêreld van lees met geloofsgebaseerde stories om hulle te lei om God se Woord lief te hê. In Baba Moses en die prinses lees kinders hoe Moses se ma hom in ’n mandjie sit en hoe God hom op ’n besonderse manier beskerm. Wat gaan met hierdie seuntjie gebeur? Wat is God se plan vir hom?

Die eenvoudige taalgebruik, woordherhaling en kleurvolle illustrasies in hierdie boekie is ideaal vir saamlees-tyd met jou kleinding.

  • Ontwikkel kinders se leesvaardighede en wakker terselfdertyd hulle geestelike ontwikkeling aan.
  • Die eenvoudige taalgebruik, woordherhaling en kleurvolle illustrasies in hierdie boekie is ideaal vir saamlees-tyd met jong kinders.

Shipping + Returns

We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.

You might also like...