Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Meisies

Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Meisies

R 180.00
Skip to product information
Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Meisies

Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Meisies

R 180.00
Shipping calculated at checkout.
Details

Die reis na volwassenheid kom met baie vrae en stampe en stote. Gelukkig kan jongmense altyd vertrou dat die Here hulle deur sy Woord sal lei.
Die sakpas-Bybel met oordenkings vir meisies sal tieners help om elke dag tyd te maak vir God met 366 kort stukkies vir elke dag van die jaar wat hulle oë gefokus sal hou op die Here. Die kort gedagtes oor onderwerpe spesifiek gemik op hulle behoeftes en lewe, van sekerheid van verlossing tot ’n rein lewe, sal hulle geloof versterk. Daar is ook ’n tematiese indeks om maklik antwoorde te kry oor kwessies waaroor hulle wonder.

  • Vir 10- tot 15-jariges

Shipping + Returns

We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.

You might also like...