Die Tuin, die Gordyn en die Kruis

Die Tuin, die Gordyn en die Kruis

R 45.00
Skip to product information
Die Tuin, die Gordyn en die Kruis

Die Tuin, die Gordyn en die Kruis

R 45.00
Shipping calculated at checkout.
Details

Die ware verhaal van waarom Jesus gesterf het en opgestaan het uit die dood.

Dit is nie altyd maklik om die evangelie vir jong kinders te verduidelik nie. Sommige begrippe kan vir hulle moeilik en verwarrend kan wees en dit is dikwels ’n groot uitdaging om hierdie belangrike konsepte op ’n manier te verduidelik wat vir hulle sin maak.

Die eenvoudige taalgebruik en pragtige illustrasies in Die tuin, die gordyn en die kruis maak die boodskap van die evangelie vir 3- tot 6-jariges verstaanbaar. Deur die goue draad van die evangelie van die Tuin van Eden tot in God se nuwe skepping te verweef, help hierdie boek kinders om te verstaan hoekom Jesus gesterf het en uit die dood opgestaan het, en daarom sal hulle kan sê: “Dankie, Jesus! Wat U vir my gedoen het, is wonderlik!”

• Ideaal om jong kinders aan die evangelie bekend te stel.
• 32 volkleur-bladsye

Shipping + Returns

We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.

You might also like...