Hey-O Stories van die Bybel Ou Testament

Hey-O Stories van die Bybel Ou Testament

R 150.00
Skip to product information
Hey-O Stories van die Bybel Ou Testament

Hey-O Stories van die Bybel Ou Testament

R 150.00
Shipping calculated at checkout.
Details

Hey-O Stories van die Bybel Ou Testament

’n Pragtige Bybel-storieboek vir 5- tot 8-jariges wat 30 klassieke verhale uit die Ou Testament op ’n onvergeetlike manier oorvertel – met interaktiewe aanlyn video’s wat kinders se aandag beslis sal vasvang!

’n QR-kode ontsluit aanlyn video’s wat by die storie pas. Die boek en video’s is ontwerp om boeiend en interaktief te wees, en sal leer prettig en opwindend maak vir kinders terwyl hulle elke storie in die boek en die ooreenstemmende geanimeerde video’s geniet.

Elke storie fokus op belangrike waardes en karaktereienskappe soos goedhartigheid, vergifnis en moed. Deur hierdie stories sal kinders belangrike lewenslesse leer wat hulle vir jare sal bybly.

  • 30 stories uit die Ou Testament, soos Noag en die ark, Moses, Rut en Naomi, Jona en die vis, en Daniël in die leeukuil.
  • ’n QR-kode ontsluit aanlyn video’s wat pas by die storie.
  • 208 volkleur-bladsye.

Shipping + Returns

We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.

You might also like...