Hoekom Jesus Gekom Het: 25 Bybelstories Oor Waarom God Sy Seun Gestuur Het

Hoekom Jesus Gekom Het: 25 Bybelstories Oor Waarom God Sy Seun Gestuur Het

R 60.00
Skip to product information
Hoekom Jesus Gekom Het: 25 Bybelstories Oor Waarom God Sy Seun Gestuur Het

Hoekom Jesus Gekom Het: 25 Bybelstories Oor Waarom God Sy Seun Gestuur Het

R 60.00
Shipping calculated at checkout.
Details

Begin hierdie jaar ’n nuwe Kersfees-tradisie. Skep herinneringe wat almal in die gesin vir altyd sal koester. Lees die stories saam en onthou hoe nodig ons ’n Verlosser het – en hoe wonderlik dit is dat Hy aarde toe gekom het!
Hoekom Jesus gekom het: 25 Bybelstories oor waarom God sy Seun gestuur het neem jou en jou gesin op ’n pragtige, chronologiese reis deur antieke verhale wat God se belofte volg om Jesus, ons Verlosser, te stuur. Elkeen van die 25 Bybelstories begin met ’n kernvers en sluit af met ’n vraag wat jou en jou kinders sal help nadink en gesels oor die rede hoekom ons Jesus se geboorte herdenk.

  • 25 Bybelstories vir kinders tussen 6 en 10 wat God se belofte volg om ’n Verlosser te stuur.
  • Elkeen van die Bybelstories het ’n kernvers en vrae wat jou en jou kinders sal help nadink en gesels oor die rede hoekom ons Jesus se geboorte herdenk.
  • 64 volkleur-bladsye.

Shipping + Returns

We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.

You might also like...