'n Bybeldagboek Vir Seuns

'n Bybeldagboek Vir Seuns

R 140.00
Skip to product information
'n Bybeldagboek Vir Seuns

'n Bybeldagboek Vir Seuns

R 140.00
Shipping calculated at checkout.
Details

’n Wonderlike dagboek wat ’n stewige grondslag sal lê vir seuns se geloofsgroei.
Die 365 dagstukkies in ’n Bybeldagboek vir seuns is gebaseer op van die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die Bybel. Jong seuns sal elke dag van die jaar bemoedig, uitgedaag en geïnspireer word. Enkele temas wat in hierdie dagboek voorkom, is God, Jesus, die hemel, liefde, wonderwerke, wysheid en vele meer.
Elke oordenking is gerig op die daaglikse leefwêreld van seuns en bied woorde van troos, vrede en hoop.
• Vir 8- tot 12-jariges

Shipping + Returns

We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.

You might also like...