’n Groot Visstorie: Die Verhaal van Jona

’n Groot Visstorie: Die Verhaal van Jona

R 40.00
Skip to product information
’n Groot Visstorie: Die Verhaal van Jona

’n Groot Visstorie: Die Verhaal van Jona

R 40.00
Shipping calculated at checkout.
Details

Dit is belangrik dat kinders die waarde van gehoorsaamheid leer en ook besef dat ongehoorsaamheid gevolge het. Kyk net na Jona – hy was ongehoorsaam aan God en het binne-in ’n groot vis beland!

’n Groot visstorie: Die Verhaal van Jona is die geliefde Bybelstorie van Jona in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer hulle dat dit belangrik is om gehoorsaam te wees aan God en nie net te doen wat ons wil nie.

  • Teks in prettige rym
  • Kleurvolle illustrasies

Shipping + Returns

We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.

You might also like...