NLV Donkerblou Blomme Kunsleer Joernaal-Bybel

NLV Donkerblou Blomme Kunsleer Joernaal-Bybel

R 610.00
Skip to product information
NLV Donkerblou Blomme Kunsleer Joernaal-Bybel

NLV Donkerblou Blomme Kunsleer Joernaal-Bybel

R 610.00
Shipping calculated at checkout.
Details

Ontdek die vreugde van stilword by God! Die NLV Joernaal-bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en het breë kantlyne waar gebede, notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word.
Ervaar vrede, vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe wanneer jy stil word met die Woord van God en nadink oor die ewige waarhede daarin.

  • Volledige teks van die NLV in enkelkolom-uitleg
  • Lesersvriendelike 8.5-punt lettergrootte
  • Breë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings.

Shipping + Returns

We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.

You might also like...