NLV Swart Kunsleer Tematiese Studiebybel Met Duimgrepe

NLV Swart Kunsleer Tematiese Studiebybel Met Duimgrepe

R 730.00
Skip to product information
NLV Swart Kunsleer Tematiese Studiebybel Met Duimgrepe

NLV Swart Kunsleer Tematiese Studiebybel Met Duimgrepe

R 730.00
Shipping calculated at checkout.
Details

Die NLV Tematiese Studiebybel is ’n diepgrondige studie oor die temas van die Bybel, gebaseer op die vertroude teks van die Nuwe Lewende Vertaling. Ses van Suid-Afrika se voorste teoloë het saamgespan om die woorde en wêreld van die Bybel vir die hedendaagse leser te ontsluit.
Kenmerke van hierdie unieke Studiebybel:

  • Die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling.
  • ’n Inleiding tot elke Bybelboek wat die agtergrond, opbou, outeurskap en boodskap van die boek uiteensit.
  • Inleidende artikels tot die Ou en Nuwe Testament, die Pentateug, die historiese boeke, die digterlike en wysheidsboeke, die Profete, Paulus se briewe en die Apokaliptiek.
  • 500+ artikels wat die hooftemas van die Bybel ontgin.
  • 14 000+ studienotas wat woorde, frases, verse en perikope ontsluit, en konteks, breër agtergrond en dieper insig bied oor die hooftemas van die Bybel.
  • 100+ persoonsprofiele oor belangrike Bybelfigure, soos Abraham, Dawid, Maria, Timoteus en Paulus.
  • 50+ kaarte en diagramme wat sleutelplekke in die Bybel verhelder.
  • Alfabetiese en tematiese indekse.

Die NLV Tematiese Studiebybel is ’n omvattende hulpmiddel wat Bybelstudie indringend sal verryk.
9-punt lettergrootte

Shipping + Returns

We strive to process and ship all orders in a timely manner, working diligently to ensure that your items are on their way to you as soon as possible.

You might also like...